U het dalk nie al die stories geskryf nie, maar as u die modereerder van ’n argief is, het u verantwoordelikheid aanvaar om dit aanlyn en toeganklik te hou. Ons dink dat die oordrag van ’n argief na die Archive of Our Own – AO3 (Argief van Ons Eie – AO3) soortgelyk is as om u webgasheer of internetdiensverskaffer te verander, of ’n opgedateerde sagtewarepakket vir die argief te installeer; dit is soos ’n bibliotekaris wat ’n versameling skuif.