Enigiemand kan ’n argief vir bewaring voorstel, insluitend argivarisse, modereerders, skeppers en lesers. Dus, as u bewus is van ’n argief wat gesluit of vanlyn gegaan het, of ’n onsekere toekoms het, laat ons weet deur gebruik te maak van ons kontakvorm.